‘MailChimp EMAIL MARKETING Workshop’ (VIR BEGINNERS)
AANBIEDIER: Elmien de Wet

R500 PER PERSOON
WANNEER?
WOENSDAG, 3 FEB 2021
10:00 – 12:00
WAAR?
STELLENBOSCH
WAT SLUIT DIT IN?
- ‘n Kort bespreking oor – ‘Wat is ’email marketing’?’ en ‘Hoekom Mailchimp?’
- Basiese oorsig oor Mailchimp met ‘n verduideliking in gewone Afrikaans ; ) wat alles beteken.
- Hoe om epos adresse by te voeg of te verwyder.
- Hoe om ‘n epos saam te stel
- …en ‘n paar belangrike tips wat jy moet weet voor jy dit stuur.
NOTAS INGESLUIT